© NG Gemeente Mootvallei

Muur van Herinnering

Die Muur van Herinnering is

gebou as ‘n rusplek vir u

geliefdes.

Die kerkterrein is veilig met palisade-omheining, goeie beligting en streng toegangsbeheer. Tans is voorsiening gemaak vir 160 nissies in die muur waarvan daar al verkoop is. Prys per nis, waar twee kissies inpas is R3 500.00. (Afbetaalbaar) Belangstellendes kan die kerkkantoor kontak.
NG Gemeente
Mootvallei
God se ruim huis en tuiste van hoop vir almal
© NG Gemeente Mootvallei

Muur van

Herinnering

Die Muur van Herinnering

is gebou as ‘n rusplek vir u