© NG Gemeente Mootvallei

Ons gemeente het ‘n verskeidenheid bedieninge waar lidmate hul

gawes en ywer vir die koninkryk uitleef.

Bedieningslys

Aktiwiteitsbediening Barmhartigheidsbediening Batebediening Dames-in-aksie Ekobediening Erediensbediening o Sluit in musiek/klank ens. Estetika Finansiële-bediening Gasvryheidbediening Jeugbediening Kommunikasiebediening Mannebediening Nuwe lidmate Ouderlinge en diakens Senior lidmate bediening

Aktiwiteitsbediening

Die Kollegaspan is beskikbaar vir huisbesoek, bemoediging en pastorale hulp; Kontak hulle gerus: Kontak hulle gerus: Ds Natalie van Blerk - 076 1877 249

Barmhartigheidsbediening

Ons pak weer pakkies vir ons gemeente se behoeftiges en benodig lekker-ruik seep, sjampoo, tandepaste, tandeborsels, waslappies, rol-on, en iets lekkers om te eet om in die sakkies te sit. Help ons asb om dit moontlik te maak om vir almal te gee. Sit u bydrae in die kratte by die deure of gee af by die kerkkantoor. Gemerk KERSPROJEK.

Kersprojek Potjiekos Uitreik

Die Kersprojek vind jaarliks plaas op 24 Desember, waar 100de gemeenskapsmense gevoed was uit potjiekos wat hier by die kerk gemaak word.
NG Gemeente
Mootvallei
God se ruim huis en tuiste van hoop vir almal

Ekologiebediening

Die nood in die Skepping en God se liefde roep hierdie bediening tot aksie. God gee die mens opdrag om SY skepping op te pas en dus beywer hul hul om Groen Kwessies in die lewe van die gemeente te integreer. ‘n Gebedstuin is ontwikkel met verskillende temas om ‘n ontmoeting met God, in stilte, te bevorder. Geloofsgroei in God se Skeppingstuin bied - ‘n Afdraaiplek om te rus, - ‘n Eensaamplek weg van die geskarrel, - ‘n Skuilplek vir aanbidding, - die afdraaiplek/rusplek na, “Ek is.”, - ‘n Toevlugsoord vir alle mense. God nooi ons uit en ons kom tot rus.

Gasvryheidsbediening

Voorsitter: Natasja du Plessis +27722070015, natasjagilliland@gmail.com Onder-voorsitter: Linda Blom +27833532480, linda@epicwireless.co.za “Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want deur gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hule dit geweet het, engele as gaste gehuisves” (Hebr.13:2) Ons doel: Om mense welkom te laat voel deur hul welkom te heet, ʼn geselsie aan te knoop en vir hul afkondigings by die deure te gee. Om by die teedrink en ander sosiale geleenthede uit te reik na mense, hul te betrek, hul welkom en deel van Mootvallei familie te laat voel. Deel tydens die diens chomps met ʼn versie uit aan die mense wat in komende week verjaar. Ons nooi mense wat deel van ons groep wil word uit om vir my of Linda te kontak! Ons sal jou graag deel van ons span wil maak!
© NG Gemeente Mootvallei

Ons gemeente het ‘n

verskeidenheid bedieninge

waar lidmate hul gawes en

ywer vir die koninkryk

uitleef.