© NG Gemeente Mootvallei

Welkom by NG Mootvallei

Teksgedeelte

PSALMS 1:1-3

Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos 'n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.

Belangrike Datums:

28 April 2024 09:00 Erediens (Ds Natalie van Blerk) 09:00 Kinderkerk (Geordan Beattie) 10:00 Senior Kategese Almal word hartlik genooi vir koffie / tee na die diens ‘n Lekker skuif koek @ R10 elk word by die tee verkoop. Onthou ‘n ekstra geldjie

Vorms vir aflaai:

Aansoek om Belydenisaflegging Lokaal verhuring Nuwe Intrekkers Doop aansoek

Wat gebeur die week

by ons gemeente:

Dinsdag 08:30 tot 10:00 – Adminvergadering in die kerkkantoor 10:00 – Sopkombuis 18:00 DVK vergader in die kantoorblok Woensdag Geen jukskei Donderdag 09:00 Bybelstudie in die kantoorblok (Ds Natalie) 15:30 Silwerkroon Boekevat (Ds Wouter) Vrydag 05:30 Mannebediening in die kantoorblok. Alle manne welkom 14:00 – 18:00 Worsbroodjieverkope by kantoorkombuis
NG Gemeente
Mootvallei
God se ruim huis en tuiste van hoop vir almal
© NG Gemeente Mootvallei

Welkom by NG

Mootvallei

Teksgedeelte

PSALMS 1:1-3

Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos 'n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.

Belangrike Datums:

28 April 2024 09:00 Erediens (Ds Natalie van Blerk) 09:00 Kinderkerk (Geordan Beattie) 10:00 Senior Kategese Almal word hartlik genooi vir koffie / tee na die diens ‘n Lekker skuif koek @ R10 elk word by die tee verkoop. Onthou ‘n ekstra geldjie

Vorms vir aflaai:

Aansoek om Belydenisaflegging Lokaal verhuring Nuwe Intrekkers Doop aansoek
NG Gemeente
Mootvallei
God se ruim huis en tuiste van hoop vir almal
Wat gebeur die week by ons gemeente: Dinsdag 08:30 tot 10:00 – Adminvergadering in die kerkkantoor 10:00 – Sopkombuis 18:00 DVK vergader in die kantoorblok Woensdag Geen jukskei Donderdag 09:00 Bybelstudie in die kantoorblok (Ds Natalie) 15:30 Silwerkroon Boekevat (Ds Wouter) Vrydag 05:30 Mannebediening in die kantoorblok. Alle manne welkom 14:00 – 18:00 Worsbroodjieverkope by kantoorkombuis